Go West Tuli
Oos wes, tuis bes met Go West Tuli’s
Go West Tuli’s maak gereed vir hulle 12de Go West Tuli veiling, die 20ste Oktober 2023. Wat presies is 'n Tuli, behalwe sag op die oog? Die Go West Tuli-groep se antwoord vloei soos heuning uit een mond: Doeltreffend en volhoubaar. Die Tuli is ’n eg Suider Afrikaanse, inheemse[...]
Go West Tuli-veiling
Artikel voorsien Die Go West groep is in 2011 gestig. ‘n Paar stoettelers het bymekaar gekom en besluit om ‘n Tuli-veiling in die westelike deel van die land aan te bied. Dit is ook waar die naam ‘Go West’ vandaan kom. Die veiling vind jaarliks plaas op die derde[...]