Woolworths

Farming for the future redefines agriculture through sustainable

In a testament to the power of nature-inspired farming and having been on a transformative Farming for the Future journey since 2009, Woolworths has launched an innovative campaign dedicated to fostering biodiversity, enhancing soil health, and revitalising the agricultural landscape. With an unwavering commitment to ‘our collective tomorrow’, Farming[...]

Jacky Goliath, De Fynne Kwekery, Paarl

deur Tisha Steyn De Fynne Kwekery is ՚n groothandelkwekery van fynbos, landbougewasse en vrugtebome in die Paarlomgewing. Mede-eienaar Jacky Goliath is ՚n bekende in die plantwêreld sedert sy met die draai van die eeu saam met ՚n kollega en vennoot ՚n kwekery in ՚n agterplaas begin het. Die onderneming[...]

By Specialist Writer|27th July 2022|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |

Woolworths se Mature Gouda steel die kollig

Parmalat se Mature Gouda (10 maande) wat uitsluitlik vir Woolworths vervaardig word, is op vanjaar se Agri-Expo Qualité Toekenningsdinee as die 2017 SA Suiwelproduk van die Jaar gekroon. Hierdie kaas, ʼn aromatiese en intens-gegeurde kaas, volg in die voetspore van hulle 6-maande verouderde Gouda wat hierdie gesogte titel in[...]

Woolworths ryg die toekennings in

Woolworths het ‘n totaal van 65 toekennings by die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe 2016 gewen, wat 10 Agri-ekspo kwaliteit (qualité) toekennings insluit.Woolworths het 36 eersteprys-toekennings uit ‘n totaal van 97 produkkategorieë gewen.Van oor die 800 suiwelprodukte wat regoor die land ingeskryf het, het baie min die kwaliteitstoekennings (qualité) ontvang.‘n (Qualité) Kwaliteitsembleem[...]

By Benine Ackermann|5th May 2016|Categories: News|Tags: |

Woolworths swig voor anti-GMO-druk

Suid-Afrika is een van die grootste produsente van geneties aangepaste (GM) gewasse in die wêreld: 87% van ons mielies, 92% van ons sojabone, en 100% van die katoen wat in die land verbou word is GM. Hierdie gewasse is ontwikkel vir insekweerstand, onkruiddoderverdraagsaamheid of albei, wat lei tot laer produksiekoste vir boere en uiteindelik vir laer voedselpryse en verbeterde voedselsekuriteit.

By Specialist Writer|10th December 2014|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top