Jacky Goliath
Jacky Goliath, De Fynne Kwekery, Paarl
deur Tisha Steyn De Fynne Kwekery is ՚n groothandelkwekery van fynbos, landbougewasse en vrugtebome in die Paarlomgewing. Mede-eienaar Jacky Goliath is ՚n bekende in die plantwêreld sedert sy met die draai van die eeu saam met ՚n kollega en vennoot ՚n kwekery in ՚n agterplaas begin het. Die onderneming[...]