Agri-Expo Qualite Toekenningdsinee

Woolworths se Mature Gouda steel die kollig

Parmalat se Mature Gouda (10 maande) wat uitsluitlik vir Woolworths vervaardig word, is op vanjaar se Agri-Expo Qualité Toekenningsdinee as die 2017 SA Suiwelproduk van die Jaar gekroon. Hierdie kaas, ʼn aromatiese en intens-gegeurde kaas, volg in die voetspore van hulle 6-maande verouderde Gouda wat hierdie gesogte titel in[...]

0
Go to Top