water
Water: Wes-Kaapse sagtevrugteboere beplan om elke druppel te benut
Die huidige droogte in die Wes-Kaap en dele van die Oos-Kaap dwing sagtevrugteboere om gebeurlikheidsplanne vir die komende seisoen in werking te stel. Die plant van vrugtebome is ’n langtermynbelegging met boorde wat eers na ongeveer vyf jaar in produksie kom. Die afgelope winterseisoen was een van die droogste[...]
Aquadam: Bou ’n dam vir ’n leeftyd
Die allernoodsaaklike grondslag vir elke vorm van boerdery is water. Ongelukkig val die reën nie altyd presies wanneer en waar ons dit nodig het nie, daarom is dit noodsaaklik dat die boer water moet kan opgaar. Daar is verskillende maniere om water op te gaar: tenks van staal, sink[...]
Die groot WATERDAG op Bronkies!
Hoërskool Erasmus van Bronkhorstspruit se Landbou-afdeling hou eerskomende Saterdag, 11 Maart, ‘n Waterdag, in samewerking met die Bronkhorstspruit Studiegroep en Hinterland. Dit gaan daaroor om die jeug en die gemeenskap op te lei om water, ‘n baie skaars hulpbron, doeltreffend te benut ten einde die volhoubaarheid daarvan te verseker.[...]
Please save our water!
The Lusaka Water and Sewerage Company has called on its customers to conserve water in the wake of a substantial drop in water production from its borehole sources. Borehole water accounts for sixty percent of the water supplied by the company to Lusaka City. Interim Managing Director, Manuel Mutale,[...]
LWSC calls on customers to conserve water
The Lusaka Water and Sewerage Company has called on its customers to conserve water in the wake of a substantial drop in water production from its borehole sources which account for sixty percent of the water supplied by the company to Lusaka City. Interim Managing Director, Manuel Mutale says[...]