waterdag

Die groot WATERDAG op Bronkies!

Hoërskool Erasmus van Bronkhorstspruit se Landbou-afdeling  hou eerskomende Saterdag, 11 Maart, ‘n Waterdag, in samewerking met die Bronkhorstspruit Studiegroep en Hinterland. Dit gaan daaroor om die jeug en die gemeenskap op te lei om water, ‘n baie skaars hulpbron, doeltreffend te benut ten einde die volhoubaarheid daarvan te verseker.[...]

By Specialist Writer|7th March 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top