VKB/VL Veiligheidslessenaar

Veiligheidswenke ten opsigte van veiligheidstelsels op plase/kleinhoewes

Boere en die plaaslike polisie moet binne die Landelike Beveiligingsplan (LBP) tussen hulle gesamentlike operasies loods om veiligheid en misdade in boerderygemeenskappe aan te spreek.  Die LBP maak voorsiening vir strukture en stelsels wat tussen polisie en boere op plaaslike, cluster (gebieds-) en provinsiale vlak funksioneel moet wees om[...]

Moorde op plase in die Vrystaat het afgeneem

Statistiek oor moorde en ernstige geweldsmisdade op plase in die Vrystaat, soos deur die VKB/VL Veiligheidslessenaar aangeteken vir die jaar tot dusver, dui ’n daling in moorde en aanvalle op plase aan. Vir Vrystaat Landbou (VL) en die VKB/VL Veiligheidslessenaar is elke moord ‘n moord te veel, en hulle[...]

Sewe verdagtes deur boere in die Vrystaat aangekeer

Sewe verdagtes sal hierdie week in die hof verskyn na hulle die naweek tydens twee voorvalle op die Vrystaatse platteland deur boere en die Polisie aangekeer is. Verdagtes word steeds gesoek na ’n derde voorval. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting het boere van Theunissen en Brandfort die Polisie[...]

By Specialist Writer|6th December 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Twee plaasaanvalle oor een naweek in die Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL) wil weer eens boere aanmoedig om uiters versigtig en paraat te wees soos wat die feesseisoen nader kom, met twee plaasaanvalle wat die naweek in die Vrystaat voorgekom het, een plaasaanval wat voorkom is en munisipale beamptes wat deur boere vasgetrek is nadat hulle vee gesteel[...]

Veediewe brand los op boere en die Polisie

Die veediewe wat vroeg Woensdagoggend 16 November op twee boere asook op Polisiebeamptes in die omgewing van Bothasberg naby Kestell in die Oos-Vrystaat losgebrand het, word steeds gesoek. Die een boer het Dinsdagaand ligte in die veld opgemerk terwyl hy na sy vee omgesien het, wat deur ’n jakkals[...]

0
Go to Top