livestock

Ons praat oor kruisteling – Dexter: Die kleinraam ras met die groot moontlikhede

Daar is twee hoofredes waarom beesboere kruisteling gebruik. In die eerste plek gaan dit oor die basterkrag van die nageslag en in die tweede plek gaan dit oor die inbou van die beste eienskappe van die twee rasse in die nageslag. As kleinraambees het Dexterbulle egter ook die bykomende[...]

Wreedheid by veediefstalvoorvalle onaanvaarbaar

Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum was die afgelope tyd by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe regoor die land betrokke en dit is duidelik dat die wreedheid wat by veediefstalvoorvalle betrokke is, heeltemal onaanvaarbaar is. En dit het ook ‘n duidelike impak op die ekonomie. Ander misdade soos renosterstropery is gereeld in die[...]

Wolmark begin op 'n hoë noot in Januarie

Op die 17de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,2% gestyg en op 15454c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:   18 µ      17629  (+6,6%)                          21 µ[...]

By Specialist Writer|12th January 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Wolmark hoër as ‘n jaar gelede

Op die 14de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,0% gedaal en op 15318c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,79% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]

By Benine Ackermann|24th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Wolmark styg

Op die 13de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met +7,7% gestyg en op 15470c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 14,92% hoër as ‘n jaar gelede.   Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]

By Specialist Writer|17th November 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top