trekkerverkope
Trekkerverkope vir Januarie 2018 is 10% meer
Trekkerverkope van 527 eenhede in Januarie is aansienlik (10%) meer as die 478 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Stroperverkope van agt eenhede in Januarie is die helfte van die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Soos in geval van verkope in Desember, was trekkerverkope in Januarie verrassend[...]
Meer trekkers en stropers in 2017 as 2016 verkoop
Trekkerverkope van 417 eenhede in Desember is aansienlik (20%) hoër as die 348 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die 2017-kalenderjaar is trekkerverkope nou byna 9% meer vergeleke met verkope in 2016. Stroperverkope van vier eenhede is drie eenhede minder as die sewe eenhede wat verlede Desember verkoop[...]
Trekker- en stroperverkope meer as in 2016
Trekkerverkope van 566 eenhede in November is aansienlik (25%) meer as die 453 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 8% meer as wat dit vir die ooreenstemmende tyd verlede jaar was. Stroperverkope van 11 eenhede in November is een eenheid minder[...]
Stroperverkope is 8% hoër as in 2016
Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede[...]
Trekkerverkope in Julie 2017 is meer as ‘n jaar gelede
Trekkerverkope van 502 eenhede in Julie is aansienlik (11%) meer as die 451 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 13 eenhede in Julie is een eenheid minder as die 14[...]