trekkerverkope
Trekkerverkope styg met 8% in 2018
Trekkerverkope van 817 eenhede in Oktober is aansienlik (14%) meer as die 717 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste tien maande van die jaar) is verkope byna 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 29 eenhede in Oktober, is[...]
Trekkerverkope verhoog met 7% in 2018
Trekkerverkope van 612 eenhede in September is aansienlik (7%) meer as die 571 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver (vir die eerste nege maande van die jaar) steeds byna 7% meer as vir dieselfde vorige tydperk. Stroperverkope van elf eenhede in September is sewe[...]
Trekkerverkope daal
Trekkerverkope van 487 eenhede in Augustus is aansienlik (byna 18%) minder as die 591 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope (vir die eerste agt maande van die jaar) steeds byna 7% hoër as verkope verlede jaar. Stroperverkope van nege eenhede is drie[...]
Trekkerverkope styg met 11% in 2018
Trekkerverkope van 525 eenhede in Julie is ongeveer 3% meer as die 508 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope, vir die eerste sewe maande van die jaar, byna 11% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 12 eenhede in[...]
Trekkerverkope is 12% hoër vanjaar
Trekkerverkope van 569 eenhede in Junie is byna 19% meer as die 479 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope vir die eerste vyf maande van die jaar byna 12% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 25 eenhede in[...]