trekkerverkope

Trekkerverkope daal

Trekkerverkope van 388 eenhede is aansienlik (29%) minder as die 546 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Vir die twaalf opeenvolgende maande is trekkerverkope marginaal (0,4%) laer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van vier eenhede in Januarie is ook aansienlik minder as die agt eenhede wat verlede[...]

By Specialist Writer|7th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Trekkerverkope daal vir November

Trekkerverkope van 428 eenhede in November is heelwat (27%) minder as die 589 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste elf maande van die jaar) is trekkerverkope nou net 4% meer as verkope vir die ooreenstemmende vorige tydperk. Stroperverkope van nege eenhede in[...]

By Specialist Writer|11th December 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top