trekkerverkope
Trekkerverkope vir 2019 daal met 22%
Trekkerverkope van 349 eenhede in Desember is aansienlik (20%) minder as die 434 eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Verkope vir die 2019-kalenderjaar is ook aansienlik (22%) minder as vir die vorige jaar. Stroperverkope van drie eenhede in Desember is baie minder as die ses eenhede wat die[...]
Trekkerverkope daal met 25% in 2019
Trekkerverkope van 427 eenhede in November is net een eenheid minder as die 428 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver (elf maande tot November) bly verkope vir 2019 aansienlik minder (25%) as verkope verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou[...]
Trekkerverkope daal met 22% in 2019
Trekkerverkope van 575 eenhede in Oktober is aansienlik (30%) minder as die 817 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Verkope vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van 2019) is ook aansienlik (23%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 22% minder[...]
Trekkerverkope daal met 22% in 2019
Trekkerverkope van 431 eenhede in September is aansienlik (29%) minder as die 610 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van die jaar), is verkope ook aansienlik (22%) minder as vir die ooreenstemmende vorige tydperk. Vir die opeenvolgende 12 maande is[...]
Trekkerverkope daal in Juniemaand
Trekkerverkope van 373 eenhede in Junie is baie (35%) minder as die 576 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope (vir die eerste ses maande van 2019) ook aansienlik (21%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 12%[...]