trekkerverkope hoër
Trekkerverkope is 12% hoër vanjaar
Trekkerverkope van 569 eenhede in Junie is byna 19% meer as die 479 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope vir die eerste vyf maande van die jaar byna 12% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 25 eenhede in[...]