trekkerverkope

Trekkerverkope styg met 13%

Trekkerverkope van 459 eenhede in April is weer aansienlik (15%) hoër as die 398 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, die eerste vier maande van die jaar, is verkope ongeveer 13% hoër as vir die vorige ooreenstemmende tydperk.    Stroperverkope van 29 eenhede in[...]

Trekkerverkope styg vir Maart

Trekkerverkope van 726 eenhede in Maart is aansienlik meer (41%) as die 515 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver (eerste drie maande van die jaar) is trekkerverkope ongeveer 12% hoër as wat dit was vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 25 eenhede is[...]

By Specialist Writer|12th April 2018|Categories: Nuus|Tags: |

Minder trekkers in Februarie verkoop

Trekkerverkope van 595 eenhede in Februarie is aansienlik (12%) laer as die 675 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope (vir die eerste twee maande van die jaar), byna 3% laer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 21 eenhede in Februarie[...]

Moontlike prysstygings vir toerusting dryf aankope

Trekkerverkope van 562 eenhede in September is net 4% laer as die verkope van 588 eenhede wat verlede September aangemeld is. Die Suid-Afrikaanse landboumasjinerie-assosiasie sê in sy jongste verslag vir die jaar tot dusver is verkope ongeveer 8% laer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 19[...]

By Annemarie Bremner|6th October 2015|Categories: Meganisasie, Nuus|Tags: , |
0
Go to Top