Soutpansberg Bonsmara
VIDEO: Soutpansberg se Produksieveiling 2024
Soutpansberg Bonsmara is in 2009 geregistreer nadat die fokus sedert 2006 van Afrikaners en Simmentalers verskuif het na die Bonsmara-ras. Bonsmaras is sterk geteel om nie net te oorleef nie, maar ook kommersieel en as teeldiere te presteer. Hul gehardheid en aanpassingsvermoë het hulle as Suid-Afrika se grootste ras[...]
Geen bul soos ’n Bonsmara nie! Woon die Soutpansberg Bonsmara-veiling by
Soutpansberg Boerdery het in 1995 ontstaan en is geleë op die plaas Spitskop en deel een van sy grensdrade met die Mara Navorsingstasie. Die Mara Navorsingsstasie is waar die Bonsmara-spesie deur prof. Bonsma ontwikkel is. Soutpansberg Bonsmara is in 2009 geregistreer nadat die fokus sedert 2006 van Afrikaners en[...]
Soutpansberg Bonsmara Veilingsverslag
Soutpansberg Bonsmara van Vivo Limpopo het hulle 15de gesamentlike produksieveiling gehou op die 14 de Oktober by die Drukgang veilingskompleks op die plaas De Ruigte, en was aangebied deur die gedugte span van Andre Kock en Seun Limpopo. Niel Swart was die afslaer gewees. Die opkom was baie goed[...]
Soutpansberg Bonsmara
Soutpansberg Boerdery het in 1995 ontstaan en is geleë op die plaas Spitskop en deel een van sy grensdrade met die Mara Navorsingstasie. Dit is hier waar Prof. Bonsma en Manie Eloff geskiedenis gemaak het met die ontwikkeling van die Bonsmara-ras. Hierdie omgewing is bekend as een van die[...]