silo

VIDEO: Boer slim met gehalte silo’s van AGI

AGI verstaan dat graan saak maak. Daarom is hulle graanbergingsoplossings ontwerp om jou harde werk en oes te beskerm – van die land tot by die eindbestemming. AGI spesialiseer in graanbergingsoplossings – van hantering, droog en moniteringstelsels. Hulle was by die Lusaka Farm Expo in Zambië om aan boere[...]

By Spesialisskrywer|6th August 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

AGI DOEN DIT WEER – met tegnologie en ervaring, die keer saam met TKB

Wanneer ’n boer besluit om in tegnologie te belê, is dit nie bloot ’n modegier nie – dit is ’n strategiese skuif vir volhoubaarheid en groei. Tian Kruger Boerdery (TKB), gevestig in die hartjie van die Groblersdal-distrik, is ’n sprekende voorbeeld van hoe vooruitdenkende besluitneming nie net produksie verhoog[...]

By Bianca Pretorius|5th May 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Neem beheer oor jou graanberging met neXgro

Doeltreffende graanberging is noodsaaklik vir ’n boer se oorlewing. Deesdae is ’n graansilo op jou plaas nie net meer ’n luuksheid nie, maar ’n noodsaaklike strategiese voordeel. neXgro verstaan die deurslaggewende rol wat graanopberginsgbakke en silo’s in jou landboubelegging speel. Daarom verkoop neXgro nie net ’n silo aan jou[...]

By Natasha Pretorius|14th November 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |
0
Go to Top