silo
Sonkrag vir Hennenman-silo
Die eerste sonkrag-silo in die Senwes-groep en in Suid-Afrika is op Hennenman in werking gestel. Dit volg op die installering van 2 392 sonpanele met 'n totale kapasiteit van 753,48 kWp in Junie 2016 by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp. Vir die slio is 1 120 sonpanele met 'n[...]
GSI maak jou graan meer werd
Oom Hendrik Eksteen het reeds 45 jaar gelede die voordele van private graanberging ingesien en vir hom ’n silo uit Frankryk ingevoer. Sy seun, Ian, en skoonseun, Danie Nieuwoudt, wat vandag aan die stuur van Ekland-boerdery buite Marquard staan, het die silo tot onlangs gebruik om mielies vir hulle[...]
Word ’n graanprysmaker met GSI
’n Nuttige luuksheid waarna elke boer kan hunker, is die vermoë om graan op te berg. Tydens strooptyd hoef jou trokke nie meer lang afstande tussen jou lande en die koöperasies se silo’s af te lê en ewighede in toue by die silo’s te staan en wag terwyl jou[...]