GSI silo

GSI maak jou graan meer werd

Oom Hendrik Eksteen het reeds 45 jaar gelede die voordele van private graanberging ingesien en vir hom ’n silo uit Frankryk ingevoer. Sy seun, Ian, en skoonseun, Danie Nieuwoudt, wat vandag aan die stuur van Ekland-boerdery buite Marquard staan, het die silo tot onlangs gebruik om mielies vir hulle[...]

By Specialist Writer|10th November 2016|Categories: Resource management|Tags: , , |
0
Go to Top