Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 6th August 2025

VIDEO: Boer slim met gehalte silo’s van AGI

By 0 min read
69 words

AGI23

AGI verstaan dat graan saak maak. Daarom is hulle graanbergingsoplossings ontwerp om jou harde werk en oes te beskerm – van die land tot by die eindbestemming.

AGI spesialiseer in graanbergingsoplossings – van hantering, droog en moniteringstelsels.

Hulle was by die Lusaka Farm Expo in Zambië om aan boere al hul produkte en gevorderde tegnologie te wys.

Sien die video vir meer inligting:

 

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0