Senwes

Senwes presteer ondanks die droogtesiklus

Senwes, een van die grootste landbou-ondernemings in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2016 aangekondig. Nieteenstaande die droogte is goeie resultate behaal. Die maatskappy toon 'n wins na belasting van R91-miljoen, teenoor die wins na belasting van R103-miljoen vir die ooreenstemmende tydperk[...]

By Specialist Writer|9th December 2016|Categories: News|Tags: , , |

Senwes kry sonkrag

As die hoofkantoor van Senwes in Klerksdorp vanuit die lug gesien word, lyk dit soos ‘n sonenergie-aanleg. Al die dakke van die Senwes-gebou is bedek met  2 392 sonpanele met ‘n totale kapasiteit van 753,48 kWp. Hierdeur gaan Senwes R2-miljoen in die eerste jaar op sy kragrekening spaar. Hierdie[...]

By Benine Ackermann|22nd July 2016|Categories: News|Tags: , , , |

SAB vervoer dierevoeding na droogtegebiede

Die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) van Potchefstroom doen hulle deel vir boere deur dierevoeding na Bultfontein en die Hoopstad-omgewing aan te ry. Senwes het in ‘n verklaring vir SAB dankie gesê. Francois Strydom, groepuitvoerende hoof van Senwes sê in die afgelope paar weke het SAB 11 vragte dierevoeding na Bultfontein[...]

By Benine Ackermann|7th July 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Die wisselvalligste landbousiklus in Senwes se bestaan

Die strafste El Niño-droogte in die geskiedenis het die afgelope seisoen geheers.  Dit was in  opvolging van 'n reeds droeër seisoen in die 2014/15 jaar en is grootliks verantwoordelik vir die swakker resultate van Senwes se operasionele divisies, filiale en gesamentlike ondernemings. Die Senwes-groep se finansiële resultate tot 30[...]

By Benine Ackermann|1st July 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top