Senwes
Senwes skenk R1-miljoen aan Droogterampfonds
Senwes is die hoofskenker van die Droogterampfonds wat agt weke gelede deur Agri SA gestig is en het R1 miljoen tot die fonds bygedra. Lede van die publiek het ook bygedra tot die fonds deur teksboodskappe te stuur en verdere bydraes is deur instansies soos die Beefmaster-genootskap, Voermol, Sanlam,[...]
Senwes groei nou lekker tussen die mielies
Die noord-westelike streek van die land is wipplank-mieliewêreld, want na die vorige twee jaar se versengende droogte wat gedreig het om graanboere te vernietig, het hierdie seisoen se oorvloedige reën op die regte tye die skaal weer na die anderkant laat oorhel – wat sakke vol geld vir Senwes beteken het.