finansiële resultate
Senwes se wins na belasting is 60,7% hoër as verlede jaar
Senwes, een van die grootste landbou-organisasies in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2017 aangekondig. Die Groep het 'n wins na belasting van R144,9-miljoen afgelewer, wat 60,7% hoër as die vorige jaar is. Genormaliseerde wesensverdienste het verhoog na 97,8 sent per aandeel,[...]
Senwes presteer ondanks die droogtesiklus
Senwes, een van die grootste landbou-ondernemings in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2016 aangekondig. Nieteenstaande die droogte is goeie resultate behaal. Die maatskappy toon 'n wins na belasting van R91-miljoen, teenoor die wins na belasting van R103-miljoen vir die ooreenstemmende tydperk[...]