reën
Is die groot reën nou hier?
Met berigte van wydverspreide reën die afgelope 24 uur is die groot vraag of dit uiteindelik die einde van die droogte beteken. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, het sy nuutste verslag vir reënvalverwagtinge aan Vrystaat Landbou beskikbaar gestel. Hier is sy bevindinge: Kummulatiewe reënvalvoorspellings tot die[...]
Vooruitsigte vir goeie reën in Oktober
Boere moet nog nie moed opgee nie, reën kan middel tot laat somer in groot dele van Suid-Afrika val. Die vooruitsigte vir reënval in die komende seisoen het nog nie veel verander sedert die vorige voorspelling van Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, wat Vrystaat Landbou gedeel[...]
Damvlakke op hulle laagste in jare, maar bly tog net uit die borrelbad
Die interministeriële komitee oor droogte het hulle kommer uitgespreek oor die vlakke van damme wat op hulle laagste in jare is, maar glo nog steeds dat ‘n algemene noodtoestand nie nodig is nie. Die drie betrokke ministers, Des van Rooyen van Koöperatiewe Samewerking, Nomvula Mokonyane van Waterwese en die[...]
La Niña is op pad
Boere moenie te bekommerd wees nie, want reën is later in die somermaande op pad wat die damvlakke weer sal laat styg. Johan van der Berg, klimatoloog van Santam Landbou, sê in opvolg op sy artikel in die VL Sê van Julie 2016. Die meeste voorspellings dui op ’n[...]