planter
Uit die Vitamechstal: Brillion – die briljante fynsaadplanter
Die durende droogte wys weer dat die boer sy grond en al die reën wat hy kry ten beste moet benut. Dit beteken dat plantwerk tydig, sekuur en ekonomies afgehandel moet word om elke saadjie die beste kans op ontkieming en ontwikkeling te bied en om elke druppel vog[...]
Myburgh Toerusting: Só vul jy ‘n planter in minder as vyf minute
Myburgh Toerusting vervaardig ‘n verskeidenheid landboutoerusting wat ontstaan het uit boere se behoeftes. Die nuutste toevoeging is ‘n metode om massasaad en -kunsmis te hanteer. Jannie Myburg sê: “Wanneer jy wil oorgaan na massahantering is daar 'n paar belangrike eienskappe wat jy van die stelsel verwag en ons het[...]
Monsanto voer spogplanter in vir proewe
‘n Unieke tegnologies gevorderde agt-ry presisieplanter gaan die bekende saadmaatskappy, Monsanto, help om mielieproewe vinniger en akkurater te plant vir die verkryging van nog beter, bruikbaarder inligting.Die Almaco-planter wat Monsanto ingevoer het, is ‘n tegnologiese meesterstuk. Ingenieurs werk al van Februarie 2011 af aan die ontwerp van die planter.Die[...]
John Deere: SA's werk jy met 'n snyskyf in die klip
Dit is wanneer klip jou vriend word en jy nie meer teen hom baklei nie, dat jy kan vorentoe boer in die Rûens naby Caledon. “Die oumense het mos gesê die klip groei in hierdie wêreld, want waar jy vanjaar uitploeg is dubbeld soveel klip volgende jaar,” gesels Kobus[...]
Koring: Kies jou planter sonder kopseer
In die goeie ou tyd het die mense die koringkorrels sommer net so op die grond gegooi, die voëls verjaag en aangedaan dankbaar geraak oor die paar korrels wat ontkiem en gegroei het.