nampo
ESAB – wêreldleiers in tegnologie met ’n ruim hart
Indien jy gedink het NAMPO is net trekkers en implemente, is jy verkeerd. Hierdie jaar het ESAB SA weer hul wêreldklas sweismasjiene by NAMPO uitgestal. ESAB is vanjaar reeds 122 jaar oud en word as wêreldleiers geklassifiseer in die vervaardiging van sweis- en snygereedskap sowel as outomatisering.. ESAB plaas[...]
Meer as net trekkers: Valtrac bring uithaler-tegnologie na landerye
Valtrac is alombekend vir hul groot verskeidenheid trekkerreekse wat iets vir elke boer bevat, maar saam met die reekse voorsien hulle ook implemente van Pöttinger, TATU, Jeantil en meer. Hierdie reekse sluit onder meer duursame diste asook hooimaak- en droëboontoerusting in. By die pas afgelope NAMPO Bothaville het Valtrac[...]
Voorkom winterterugslae met die regte aanvullings vir jou vee
Met groot dele van Suid-Afrika wat vanjaar goeie reën ontvang het, lyk die veld op baie plekke uitstekend. Beeste blink in die son, skape is in goeie kondisie en boere haal asem ná uitdagende seisoene. Maar volgens Kobus du Plessis van Feedtek is dit juis nou die tyd wanneer[...]
Every job made easy! Mahindra Tractors launches OJA tractor range at NAMPO 2026
Across the agricultural sector, farmers are increasingly transforming the way they approach mechanisation. Rising input costs, tighter margins and the pressure to improve productivity are driving the demand for equipment that is more fuel efficient, versatile and reliable, while also reducing downtime during critical farming periods. Modern farmers require[...]
Meer as 81 000 mense deur NAMPO 2026 se hekke
In ’n tyd waar die landbousektor wêreldwyd onder toenemende druk verkeer, van klimaatsuitdagings en stygende insetkoste tot mark- en siekte-uitbrekings het NAMPO 2026 die kollig geplaas op een kernbeginsel: veerkragtigheid. Onder die tema “Veerkragtigheid deur Innovasie” het dié ikoniese landboubyeenkoms van 12 tot 16 Mei 2026 weereens bewys waarom[...]