Legend Cross Till-grondbewerker
Agri Afrika beïndruk by NAMPO met die nuwe Legend-reeks
Agri Afrika se standplaas by NAMPO is altyd vol nuwe en interessante implemente om boere se lewens te vergemaklik, en hierdie jaar was dit geensins anders nie. Die maatskappy het met groot trots hul nuwe Legend Silo Bagger en Legend Cross Till by die skou bekend gestel. Agri[...]