merino wol
Wolmark styg
Op die 23ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 0,7% gestyg en op 15937c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 2,20% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]
Wolmark begin op 'n hoë noot in Januarie
Op die 17de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,2% gestyg en op 15454c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 17629 (+6,6%) 21 µ[...]
Wolmark daal
Op die 16de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -5,5% gedaal en op 14693c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 17186 (-3,0%) [...]
Wolmark styg weer
Op die 15de wolveiling van die 2016/2017-seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,4% gestyg en op 15540 c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 14,77% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]