merino wol
Wolmark daal met 1,4%, maar is steeds hoër as ‘n jaar gelede
Op die 2de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,4% gedaal en op 18092c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 17,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Die invloed van kemp op die waarde van skeersels
deur Landrie Venter Alhoewel die wolmark die afgelope paar seisoene konstant goeie pryse behaal het, besef die boere nie aldag hoe pryse nog verder kan verbeter as hulle eenvoudige bestuurspraktyke toepas nie. Verskeie eienskappe het ’n invloed op die prys van wol. Onnatuurlike vesels soos baaltou, polipropileensakke en ongewenste[...]
Wolmark daal met 2,3%
Op die 33ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 15857c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 21743 (-1,7%) [...]
Wolmark daal met 0,5%
Op die 25ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,5% gedaal en op 16172c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20104 (+1,7%) [...]
Wolmark styg met 2,0%
Op die 24ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,0% gestyg en op 16256c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 19761 (+3,3%) [...]