Mahindra Alberton

Mahindra Alberton nooi boere: Kom kyk na ons gesinsmotors

Goeie nuus vir alle wielegebruikers in Suid-Afrika is dat Mahindra ook passasiersvoertuie vir huisgesinne verskaf. Mahindra se reeks bakkies het hulleself al deeglik op plase en elders bewys as geharde werkesels wat kersvashou by enige ander handelsnaam. Nou vind die motorvervaardiger se passasiersvoertuie ook ՚n tuiste by Suid-Afrikaanse gesinne.[...]

ProagriMedia se wiele met trots geborg deur Mahindra Alberton | Mahindra Scorpio-N

Mahindra Alberton, ook bekend as Raceview Motors, het vervoer vir die ProagriMedia-span moontlik gemaak. Danksy hulle kan die span deur die land reis om die boere te ontmoet wat die ruggraat van Suid-Afrikaanse Landbou is. Met die nuwe Scorpio-N sal die aanpak van ruwe terrein 'n briesie wees. Die[...]

By Maryna Steyn|8th September 2023|Categories: Hulpbronbestuur Videos, Video's|Tags: , , , |

Mahindra Alberton en ProAgri wys boere: So lyk die nuwe Scorpio-N se angel!

Sien is glo. Só glo Mahindra se mense en daarom het hulle ՚n nuwe Mahindra Scorpio-N-sportnutsvoertuig aan ProAgri beskikbaar gestel sodat boere regoor die land self kan sien wat in dié voertuig steek.  Mahindra is jare lank al ՚n gevestigde handelsmerk in die Suid-Afrikaanse motorbedryf, en het sedert 2004[...]

By Bianca Pretorius|10th August 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top