XUV300
Die Mahindra XUV300-sportnutsvoertuig: Kombineer pret, veiligheid en werkverrigting
Dis nie aldag wat jy ՚n motor koop nie en die dag wanneer jy doen, moet jy seker wees jy koop nie ՚n kat in die sak nie. Maar as jy al ooit ՚n Mahindra-sportnutsvoertuig gery het, weet jy dit is die laaste ding om jou oor te bekommer.[...]
Mahindra XUV300: Soos ‘n geurige kerriebredie in die koue winter
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Min dinge in die lewe verras en vervul ‘n mens soos lekker kos. Mooi kos wat soos kuns op ‘n bord uitgestal word tref die oog ja, maar dit is die aroma en geur van kos wat besit neem van die sintuie en[...]