Lemken
Boere stroom na 55ste NAMPO
Alle paaie het weer na vanjaar se NAMPO gelei! Al wat leef en beef het NAMPO platgestap en telkens in verwondering gaan staan by die aanskoue van die voortreflike tegnologie wat daar tentooongestel is. Vanjaar se tema was vernuwende landbou. Met altesaam 81 945 besoekers vanjaar was dit weer[...]
LEMKEN: Die beste langtermynbelegging vir jou plaas
Jou boerdery kan net wen met die regte keuse van gehalte landboutoerusting en 'n betroubare verskaffer. Du Preez Landgoed is 'n familieboerdery tussen Lichtenburg en Koster in Noordwes. André du Preez (junior) is die derdegeslag-boer op die plaas en van kleins af is dit al wat hy wou doen.[...]
LEMKEN: The best long-term investment for your farm
Choosing quality agricultural equipment and a reputable supplier offers many valuable benefits for your farming operation. Du Preez Landgoed is a family farming operation located in the Northwest Province of South Africa, between Lichtenburg and Koster. André du Preez (junior) is the third-generation farmer and he has always been[...]
Opwindende nuus vanuit die LEMKEN-kontrei
Artikel voorsien Ons is in die begin van ‘n nuwe jaar en dis met groot opwinding wat ons kyk na nuwe LEMKEN-toerusting wat hierdie jaar hulle verskyning in die Suid-Afrikaanse mark gaan maak. Karat 10 Die Karat 10 is ‘n opgradering van die ou staatmaker, die Karat 9, wat[...]
Nuutste landboutegnologie: Die jongste tegnologienuus van regoor die wêreld
LEMKEN koop Equalizer ՚n Groot hupstoot vir Equalizer, die plantervervaardiger van Kaapstad, was onderhandelinge wat daarop uitgeloop het dat LEMKEN die maatskappy koop. Equalizer vervaardig fynsaadplanters met ՚n werkwydte van tot 24 m en presisieplanters van tot 36 rye. Equalizer is soos LEMKEN ՚n familiesaak. Dit is in 2000[...]