Karat 10
LEMKEN wys weer bewese tegnologie by NAMPO 2025
By LEMKEN hoef niks regtig bekendgestel te word nie ... die naam is al lank sinoniem met gehalte, betroubaarheid en beproefde landboutoerusting wat sy staal wys in Suid-Afrikaanse lande. Tog het LEMKEN by NAMPO 2025 weer gewys hoekom hulle boere se vertroue jaar ná jaar wen. Met ’n indrukwekkende[...]
Opwindende nuus vanuit die LEMKEN-kontrei
Artikel voorsien Ons is in die begin van ‘n nuwe jaar en dis met groot opwinding wat ons kyk na nuwe LEMKEN-toerusting wat hierdie jaar hulle verskyning in die Suid-Afrikaanse mark gaan maak. Karat 10 Die Karat 10 is ‘n opgradering van die ou staatmaker, die Karat 9, wat[...]