Solitair
Opwindende nuus vanuit die LEMKEN-kontrei
Artikel voorsien Ons is in die begin van ‘n nuwe jaar en dis met groot opwinding wat ons kyk na nuwe LEMKEN-toerusting wat hierdie jaar hulle verskyning in die Suid-Afrikaanse mark gaan maak. Karat 10 Die Karat 10 is ‘n opgradering van die ou staatmaker, die Karat 9, wat[...]
LEMKEN says: Thank you a thousand times:
“We are thankful to those farmers who grasped the value of combination cultivation and the Lemken way of soil preparation, and capitalised on all the advantages of the LEMKEN way of doing it,” says Karel Munnik, Manager of the German manufacturer’s South African office. The 1 000th LEMKEN, since[...]
Plant wyd en raak met LEMKEN se Solitair 12
Net flink, flukse, fikse, doeltreffende masjiene word toegelaat op André du Preez se plaas tussen Koster en Lichtenburg. Elke aspek van die boerdery word fyn beplan en die doel bepaal die middele wat gebruik word. Een van André se doelwitte is om in die grond terug te sit wat[...]