landbou
Agri SA en sy lede gee landbou ‘n massiewe hupstoot!
Die aankondiging 29 April 2020 deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbou-waardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering van die verkope van alkohol en tabak is inderdaad ‘n veer in die hoed van Agri SA en sy lede organisasies, sê Omri van[...]
Landbou, ‘n strategiese sektor, moet nóú veilig wees!
Beide Agri SA en TLU SA doen ‘n beroep op hul lede tot groter waaksaamheid. Die polisie word ook gevra om in dié tyd hulle sigbaarheid in landelike gebiede te handhaaf. As landbou-organisasies besef ons dat daar nou baie druk op die polisie is en daarom het beide organisasies[...]
Wanfunksionele regering besig om landbou oor die rand te dryf
Die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie[...]
Landbou kan Suid-Afrika uit sy werkloosheidkrisis lig
Agri SA is bekommerd oor die stygende werkloosheidskoers en wil die regering daarvan bewus maak dat beleggersvertroue veral in landbou broodnodig is om werkskepping aan die gang te kry. Die styging van die Suid-Afrikaanse werkloosheidsvlakke tot ‘n rekordvlak van 29% wys dat ‘n georganiseerde en gefokusde strategie deur alle[...]
Landbou slaan ’n slag teen skaliegas
Agri SA is verheug oor die beslissing deur die Appèlhof in die guns van Agri Oos-Kaap en ander belanghebbendes, dat geen skaliegasontwikkeling vir tyd en wyl mag plaasvind nie. Die Appèlhof het beslis dat die huidige regulasies rakende skaliegasontwikkeling en -eksplorasie ter syde gestel moet word, omdat die minister[...]