landbou

TLU SA beklemtoon landbou se onmisbare rol in land

Dit is betreurenswaardig dat daar steeds sommige groepe is wat nie die waarde van boere in Suid-Afrika besef nie. TLU SA wil graag die rol van landbouers deur die volgende punte beklemtoon: Landelike gemeenskappe is afhanklik van suksesvolle kommersiële boere in die omgewing vir hulle voortbestaan.Plattelandse dorpe is afhanklik[...]

By Specialist Writer|6th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

TLU SA maan dat oppervlakkige grondoordrag landbou benadeel

TLU SA is nie oortuig dat die regering die verskil tussen landbou en sosio-maatskaplike hulp besef nie.Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het vanoggend aangekondig dat 135 117 hektaar staatsgrond vanjaar aan 275 boere – onder wie jongmense, vroue en mense met gestremdhede – oorgedra is.[...]

By Specialist Writer|2nd October 2020|Categories: Nuus|Tags: |

Afgeskaalde begroting ondermyn landbou as spilpunt vir groei!

Die afskaling van die begrotings van kern staatsdepartemente verantwoordelik vir die herstel van die ekonomie, soos die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling en die kanalisering van fondse na intervensies om die pandemie te beveg, hou ernstige implikasies vir Tesourie se beloofde onderneming om ekonomiese groei in die[...]

By Specialist Writer|22nd July 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Georganiseerde landbou se standpunt oor die uitvoer van lewende skape

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), tesame met Agri SA, Agri Noord-Kaap en Agri Oos-Kaap, ondersteun die handel met vee per skip as dit eties gedoen word sonder dieremishandeling. Hierdie versendings moet binne die OIE-standaarde geskied, onder toesig van die regering as die regulerende owerheid oorsien word. Die verteenwoordigers van Agri SA,[...]

By Specialist Writer|22nd July 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Agri SA onderhandel suksesvol om landbou-water bekostigbaar te hou

Agri SA verwelkom die beperkte verhogings in die voorgestelde rouwaterkoste vir die besproeiingsektor vir die 2020/21 finansiële jaar. Die rouwatertariewe vir die 2020/21 finansiële jaar is amptelik deur die Departement van Water en Sanitasie op 15 Mei 2020 gepubliseer. Na afloop van die sektor-spesifieke konsultasies in Pretoria op 7[...]

By Specialist Writer|18th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top