begroting
TLU SA nie beïndruk deur voorspelbare begroting
Die Nasionale Begroting van 2021 het niks gedoen om landbou opgewonde te maak nie. Die begroting is vandag deur die minister van finansies, mnr. Tito Mboweni in die parlement aangekondig. Soos verwag was daar ‘n sterk fokus op ekonomiese groei en het die minister vroeg in die toespraak gesê[...]
Afgeskaalde begroting ondermyn landbou as spilpunt vir groei!
Die afskaling van die begrotings van kern staatsdepartemente verantwoordelik vir die herstel van die ekonomie, soos die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling en die kanalisering van fondse na intervensies om die pandemie te beveg, hou ernstige implikasies vir Tesourie se beloofde onderneming om ekonomiese groei in die[...]