skaliegas

Landbou slaan ’n slag teen skaliegas

Agri SA is verheug oor die beslissing deur die Appèlhof in die guns van Agri Oos-Kaap en ander belanghebbendes, dat geen skaliegasontwikkeling vir tyd en wyl mag plaasvind nie. Die Appèlhof het beslis dat die huidige regulasies rakende skaliegasontwikkeling en -eksplorasie ter syde gestel moet word, omdat die minister[...]

By Specialist Writer|4th July 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Boere toon hul vasbeslotenheid teen skaliegas in Appélhof

Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein het verlede week argumente deur Agri SA se provinsiale affiliaal, Agri Oos-Kaap, aangehoor ten opsigte van die regsgeldigheid van tegniese regulasies ten opsigte van hidrouliese breking wat vantevore deur die minister van Mineraal Hulpbronne gepromulgeer is. “Sonder die nodige bevredigende inligting omtrent[...]

By Specialist Writer|20th May 2019|Categories: Nuus|Tags: |

Agri SA loods skaliegas hofgeding

Agri SA kan vandag aankondig dat ons op 16 April 2019 ’n hofgeding in die Pretoria hoërhof teen die toekenning van omgewingsmagtiging en eksplorasieregte vir skaliegas aan Rhino Oil & Gas geloods het. Dit is na Agri SA bevestiging gekry het dat die hofstukke verlede week op al die[...]

By Specialist Writer|6th May 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top