wanfunksionele regering
Wanfunksionele regering besig om landbou oor die rand te dryf
Die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie[...]