landbou

Landbou is ’n vennootskap van klomp rolspelers

Vrystaat Landbou (VL) beskou die uitsprake dat 20% produsente 80% van Suid-Afrika se voedsel produseer as onverantwoordelik en gevaarlik. Só het Francois Wilken, president van VL, gesê nadat dié uitlatings onlangs in die media gemaak is. Volgens hom word landbou in die Vrystaat as ’n geïntegreerde vennootskap tussen almal[...]

By Specialist Writer|7th March 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Staatsrede 2019: Landbou verdien die gesamentlike ondersteuning van regering

Agri SA sien uit na President Cyril Ramaphosa se tweede Staatsrede wat vandeesweek gelewer sal word. Die boodskap van Agri SA is eenvoudig: landbou benodig die gesamentlike ondersteuning van al die regeringsdepartemente. Landbou is die bes geplaasde sektor vir die regering om sy energie op te fokus vir twee[...]

By Specialist Writer|5th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top