From Agri to Agritech
Israel se landbou wen met tegnologie
Israel is net so groot soos die Kruger Wildtuin. Van hierdie stukkie aarde kan net 20% vir landbou gebruik word en 50% is woestyn. Nogtans is Israel ‘n wêreldleier in die landboubedryf. Lior Keinan, die ambassadeur van Israel in Suid-Afrika, het by ‘n konferensie met die tema “From Agri[...]