Knittex
Knittex se landbounet hou! En dit leer ook nie | Barstoets
Knittex-gehalte beteken dat nette taai is! Die hoë standaarde waaraan die nette moet voldoen om ‘n sterk net te wees word verseker deur ‘n reeks strawwe toetse. Een van hierdie is die bars toets. Die bars toets is ontwerp om die deurdringbaarheid van die net te beoordeel. Hoe hoër[...]
Hoe sterk is Knittex-sterk? Die treksterkte toets wys!
Wanneer jy soek na kwaliteit landbounette, dan is daar verskeie kenmerke wat jy in ag moet neem. Een hiervan is die rekbaarheid van die materiaal. Die nette moet sterk genoeg wees om ‘n swaar lading te kan hanteer en buigsaam genoeg om nie te skeur nie. Om hierdie standaard[...]
Marble Hall boer vertel: Kom wind, kom weer – Knittex beskerm jou oes regdeur!
Net wat beide beskerming teen reënskade en blare wat brand? Nee, jy verbeel jou nie. Dit is alles kenmerke van Knittex se nuwe haelnette wat met 'n laag plastiek bedek is. Op Willem Kruger se plaas net buite Marble Hall, is sy druiwe veilig onder hierdie soort net gegroei.[...]
Knittex manufactures nets sustainably: reduce, reuse and recycle
Knittex products are made from high-density polyethylene. This is a specialised type of plastic used to produce a variety of products, including agricultural netting, making it more durable and long-lasting. But it is still plastic, and is that not bad for the environment? Well, that is a simple question[...]
Knittex wys boere by NAMPO: “Dit is waarom ons markleiers in landbounette is!”
Multiknit, die houermaatskappy van Knittex bestaan al sedert 1964. Wat begin het as ‘n invoerder van tekstiele vir landbougebruik vervaardig ook nou 86 verskillende produkte in hulle fabriek in Mkhuhlu, Suid-Afrika. Plaaslike en internasionale boere maak reeds jare lank staat op hierdie maatskappy. “Die skadunet wat ons vervaardig word[...]