Knittex
Knittex quality tests the limits to ensure reliability
Knittex is known for its high-quality ranges of shade netting. To ensure that every net meets the high-quality standards promised to the user, the nets go through rigorous testing throughout the manufacturing process. If you are curious to know more, you need to visit their NAMPO stand this Harvest[...]
Knittex is slaggereed vir NAMPO 2022
Gee jou gewasse ՚n voorsprong en ՚n beter kans om te presteer. Kom kyk self by NAMPO: Met wetenskap, vernuwende ligmanipulasie en UV-bestuur skep skadunet met foto-selektiewe kleur 'n omgewing wat gemanipuleer kan word in optimale groeitoestande vir gewasse om in te floreer. Skadunet kan ook help om doeltreffende[...]
Spesiaal vir groente- en vrugteboere: Sakpro maak die sak om jou produk te pas
Waardevolle vrugte en groente wat met sorg verbou is verdien netjiese, aantreklike en veilige verpakking in Sakpro se sakkies. Die boer, vervoer, verkoopspunt en verbruiker … almal wen met produkte soos sitrus, uie, kool, pampoen, avokado’s, skorsies en botterskorsies wat in Sakpro-sakkies verpak, vervoer en verkoop word. ՚n Belangrike[...]
Knittex se nuttige skadunet is die lig aan die einde van die tonnel
Die toekoms van skadunet in die landbousektor groei teen ՚n opwindende tempo. Baie boere het reeds die keuse gemaak om grootskaalse skadunetstrukture op te rig en pluk reeds die vrugte daarvan. Groei- en opbrengsprestasie hou regstreeks verband met ՚n plant se omgewing en voedselbron. Oor die kort termyn verhoog[...]
Knittex beskerm jou oes teen die weer
Jy kan nie die weer beheer nie, maar jy kan die invloed van slegte weer op jou oes afweer! Met Knittex se nette kan jy skade beheer wat deur sonbrand, hael, insekte en droogte veroorsaak word en jou opbrengs en oesgehalte verhoog. Sitrusboere verwag hulle beste seisoen ooit, ondanks[...]