John Deere
Tegnologie & Meganisasiegesprekke eersdaags op Tech Terrain
Die wêreldwye pandemie het die meeste besighede gedwing om sake anders te benader en landbou is nie uitgesluit nie. Die sogenaamde Vierde Nywerheidsrewolusie is vervroeg, of ons nou daarvoor gereed is of nie. Met verskeie groot landbouskoue wat uitgestel of gekanselleer is, het John Deere Sub-Sahara Afrika besef dat[...]
Nog ’n nuutjie van John Deere: Ontmoet die 6B-reeks
Op soek na ’n eenvoudige, betroubare, middelgrootte, ratse en kostedoeltreffende trekker? Dan sal die spiksplinternuwe 6B-reeks trekkers van John Deere perfek in jou boerdery pas. Die nuwe 6B-reeks is deeglik regdeur Afrika getoets en word nou in die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel. Die trekkers is beskikbaar met toe- of oopstasie-kajuite[...]
Hy’s hier! John Deere se slimste trekker met die fermste vastrap
Elke keer as jy dink John Deere het nou die toppunt bereik, verras hulle jou met nóg nuttiger tegnologie wat immer die boer se lewe beter en makliker maak. Vanjaar se verrassing is die slim, sterk nuwe John Deere 8RX, die wêreld se eerste vasteraamtrekker met vier rusperbande wat[...]
Bekend, betroubaar, John Deere
Die ryk reuk van nat grond na ’n reënbui en ’n John Deere-trekker en -planter. Dit is die dinge wat ’n Suid-Afrikaanse boer se hart vinniger laat klop. In die vorige uitgawe het ProAgri geskryf oor die nuutste John Deeretrekker wat die slimste trekker nog is, maar waar het[...]
John Deere doen dit weer: Maak reg vir die slimste trekker ooit
Die slim, sterk nuwe John Deere 8RX, die wêreld se eerste vasteraamtrekker met vier rusperbande, sal in 2020 ook in Suid-Afrika bekendgestel word. Die 8RX kombineer kunsmatige intelligensie, elektroniese beheer deur die internet en gevorderde outomatisering wat boere sal help om meer doeltreffend te boer. Dié trekkerontwikkeling het pas[...]