John Deere
Wenners werk met (en vir) John Deere
“As jy landbou praat, is John Deere se tegnologie ligjare voor die res.” Aan die woord is Wikus Coetzer van Senwes, Wesselsbron, wat pas aangewys is as die John Deere Tegnikus van die Jaar. Suid-Afrikaanse boere gryp die tegnologie aan en dit beteken ook dat Wikus en sy kollegas,[...]
John Deere omarm kunsmatige intelligensie met digitale gereedskapstukke
Die nuwe, beter tegnologie wat John Deere deurlopend in Sub-Sahara Afrika bekendstel help ons boere om nog makliker, vinniger, doeltreffender en meer winsgewend te boer. John Deere het onlangs die derdeparty maatskappye wat saam met hulle aan boere se data werk na 'n baie insiggewende tegnologiedag by hulle hoofkantoor[...]
John Deere Implemente staan sterk na 60 jaar se goeie diens
Die gewilde John Deere Implemente (JDI) was ՚n groot treffer by NAMPO Kaap. Die besturende direkteur, Emilius Tomlinson, verduidelik hoe die maatskappy gegroei het: “Dit is die oudste aaneenlopende John Deere-agent in die land. Ons bestaan al sedert 1960 toe my pa en my oom, Simon en Lindenberg Tomlinson,[...]
John Deere-boere oes groot in Weeg en Wen
’n Boer is ’n saadkenner, ’n grondontleder, ’n werktuigkundige, ’n elektroniese-kommunikasiekundige, ’n rekenmeester, ’n bemarker en ’n versorger van almal in sy kraal. Waarom sal ’n boer enigiets minder van sy landboumaatskappye verwag? By die Pioneer Weeg en Wentoekenningsgeleentheid het Tony Esmeraldo, sakedirekteur van Corteva Agriscience SA, verduidelik waarom[...]
Die perfekte spuit sonder spyt: John Deere vergroot jou oes en verhoog jou gehalte
Spuitstof is duur, diesel is duur, arbeid is duur en tyd is duur. Geen boer kan dit bekostig om ’n spuit op en af in ’n boord of wingerd te laat ry sonder om peste en plae met die maksimum doeltreffendheid te beheer nie. Daarom koop die wyse boer[...]