John Deere
So nuttig as kan kom: John Deere stroop ook data met die S700-reeks
John Deere se nuutskeppings en nuwe produkte ken geen einde nie. Die S700-reeks is die jongste in hulle stroperafdeling en die vernuwende tegnologie wat die masjien bevat, is onverbeterlik... tot die volgende model uit die fabriek ry... John Deere se bemarkingspan doen ook baie moeite om die boere met[...]
John Deere en Corteva span saam teen knellende landbou-uitdagings
Die dae van vergrotings en uitbreidings van nuwe landbougrond in ontwikkelde lande is getel. Daar is net nie meer ruimte nie en politieke druk vanuit die geledere van omgewingsbewustes maak dat dit ’n rare verskynsel in die toekoms gaan wees. Ontwikkelende lande soos op die Afrika-vasteland se probleem is[...]
John Deere sorg vir groot opwinding by NAMPO: Nuwe voorkoms, visie en tegnologie
Met John Deere as jou landbouvennoot kan jy groot droom. John Deere se splinternuwe voorkoms by NAMPO vanjaar, met ՚n netjiese dak oor hulle uitstalling en ՚n groter klere- en speelgoedwinkel, het ook hulle nuwe visie uitgebeeld, opgesom in die woorde: Believe in greater. Met sêgoed soos believe in[...]
Corteva Agriscience en John Deere belê in tegnologie-oplossings
Corteva Agriscience™ en John Deere, die wêreld se grootste vervaardiger en verskaffer van toerusting, het 11 Junie 2019 met 'n drie-dag bemarkingsberaad begin waar hulle hul tegnologie-oplossings en gereedskap aangebied het om waarde aan boere en gemeenskappe in Afrika te lewer. "Terwyl die wêreldbevolking steeds groei, is die tegnologie[...]
Elke boer begeer ‘n John Deere (en dit kom van ver af)
Boere regoor die wêreld het een eienskap in gemeen: As hulle die naam, John Deere hoor, wek dit respek en begeerte in hulle harte op. En ook geen wonder nie, want John Deere trap regoor die wêreld diep spore in landbou en voedselproduksie. Dit alles het in 1837 (՚n[...]