John Deere

John Deere – Tegnikus van die Jaar: “My hart klop groen”

“Ek gee om vir my goed, want ek het hard gewerk daarvoor,” vertel Johann Smith van Mispa Boerdery naby Bethlehem. Onder sy goed is 21 groot John Deere-masjiene en ’n wye versameling kosbare miniatuur versamelstukke en speelgoed. Hy sê: “My bloed is groen, want John Deere is die voorloper[...]

By Annemarie Bremner|9th January 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

John Deere se Onderdelekompetisie: Motivering vir nog beter diens aan die boer

John Deere is nie net ’n voorvatter as dit by tegnologiese ontwikkeling kom nie. Hulle glo ook daarin om met opwindende projekte hulle werknemers beter en slimmer te maak – alles tot voordeel van die boer. John Deere Suid-Afrika het drie jaar gelede ’n baie suksesvolle Tegnikus van die[...]

By Specialist Writer|11th October 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

Die eerste NAMPO Kaap was ‘n reuse sukses

NAMPO Kaap is van 12 tot 14 September 2018 by Bredasdorp-park gehou. Al het die wind elke dag stormsterk gewaai het dit nie die besoekers of die boere in die omgewing weggehou nie. Daar was rye voertuie by die besoekershek om in te gaan. Die skou het verskeie landbou-uitstallers,[...]

By Benine Ackermann|18th September 2018|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , , , , , |
0
Go to Top