John Deere Tegnikus van die jaar
John Deere glo: Aanhouer wen!
Aanhouer wen! Gert Grobler se toekenning as John Deere se Tegnikus van die Jaar is seker die beste bewys van dié uitdrukking. Nadat hy die afgelope ses jaar elke keer in die Top Tien geëindig het, kon Gert uiteindelik met die prys ter waarde van R100 000 huis toe[...]
John Deere – Tegnikus van die Jaar: “My hart klop groen”
“Ek gee om vir my goed, want ek het hard gewerk daarvoor,” vertel Johann Smith van Mispa Boerdery naby Bethlehem. Onder sy goed is 21 groot John Deere-masjiene en ’n wye versameling kosbare miniatuur versamelstukke en speelgoed. Hy sê: “My bloed is groen, want John Deere is die voorloper[...]