John Deere
John Deere: Hoe meer stroperfunksies, hoe meer vreugde
Die S700-stroperreeks volg op die S600-reeks en bied ‛n hele rits tegnologiese verbeteringe. Die twee grootste modelle, die S780 en die S790, spog met ‛n 13-literenjin en kan nou 16 ton graan hou. Die kajuit is vergroot met meer sigbaarheid aan die kante, die monitor is vergroot en verbeter[...]
Stroop katoen in ’n japtrap!
Schweizer-Reneke is bekend vir sy uitstekende klimaat om katoen in te verbou, maar katoenboere het byna heeltemal uit die streek verdwyn. ’n Paar redes daarvoor is stygende lone en arbeidswetgewing wat al strenger geword het – tradisioneel het ’n katoenboer baie werkers nodig. Die Suid-Afrikaanse tekstielbedryf het ook ’n[...]
John Deere bemagtig kleinboere
Mense dink dalk dat John Deere as ’n suksesvolle internasionale maatskappy net belangstel in die verskaffing van groot masjinerie aan groot kommersiële boere. Maar in Afrika en ander ontwikkelende lande is dit nie waar nie. Hierdie wêreldbekende staatmakermaatskappy is ook baie sterk toegespits op armoedeverligting. John Deere glo dat[...]
John Deere se Grootblokbaler voer voer tot nuwe hoogtes
John Deere se gedugte nuwe Grootblokbaler, die L341, verbeter doeltreffendheid en stel die boer in staat om beter besluite te neem. Die gevorderde baler is onlangs by NAMPO bekendgestel en weer by ’n demonstrasiedag in Douglas waar die boere die werktuig in aksie kon sien. Afgesien van sy netjiese[...]
AFGRI Equipment and John Deere – automation data extraordinaire
The AFGRI Equipment and John Deere partnership is proud to announce the implementation of JD Link, a near real-time telematics system connecting all makes and models of agricultural machinery in the field with the farmer’s office and mobile devices. The partnership between AFGRI Equipment and John Deere dates back[...]