Tech Terrain
Opwindende aanlyn-reeks verskuif grense
Sedert die einde van Junie is landbougeledere aan die gons oor die nuwe aanlyn-geselsprogram, Tech Terrain. Dit is ’n landboutegnologiegeselsprogram wat weekliks nuwe episodes in Afrikaans en Engels gratis op die Tech Terrain-webtuiste www.techterrain.co.za beskikbaar maak. Wat Tech Terrain van ’n televisiereeks onderskei, is dat indien jy ’n episode[...]
Tegnologie & Meganisasiegesprekke eersdaags op Tech Terrain
Die wêreldwye pandemie het die meeste besighede gedwing om sake anders te benader en landbou is nie uitgesluit nie. Die sogenaamde Vierde Nywerheidsrewolusie is vervroeg, of ons nou daarvoor gereed is of nie. Met verskeie groot landbouskoue wat uitgestel of gekanselleer is, het John Deere Sub-Sahara Afrika besef dat[...]