Technology

Tegnologie & Meganisasiegesprekke eersdaags op Tech Terrain

Die wêreldwye pandemie het die meeste besighede gedwing om sake anders te benader en landbou is nie uitgesluit nie. Die sogenaamde Vierde Nywerheidsrewolusie is vervroeg, of ons nou daarvoor gereed is of nie. Met verskeie groot landbouskoue wat uitgestel of gekanselleer is, het John Deere Sub-Sahara Afrika besef dat[...]

By Specialist Writer|12th June 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Aerobotics: Tegnologie troef tradisionele boerdery

Goeie nuus is dat boere nou probleme met hulle gewasse vroeg-vroeg kan opspoor om sake betyds te ondersoek en reg te stel voordat dit hand-uit ruk en groot verliese veroorsaak. Hierdie beheer word moontlik gemaak deur lugbeelde wat deur satelliete en hommeltuie ingesamel word, en die slimkoppe wat hierdie[...]

By Annemarie Bremner|17th February 2020|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Presisieboerdery: Aerobotics en Rovic Leers span saam vir ‘n spesiale tegnologie-aanbod

Slim inligting is noodsaaklik vir suksesvolle boerdery, want op grond daarvan word slim besluite geneem. Maar slim inligting benodig slim toepassings, anders bly dit prentjies op ՚n skerm. Boere kan nou baat vind by ՚n spesiale samewerkingsooreenkoms tussen Rovic Leers met hulle gevorderde spuittegnologie en Aerobotics met hulle baanbreker-inligtingstegnologie.[...]

By Annemarie Bremner|9th December 2019|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top